Chrissiesmeer Wedding, Florence Guest Farm

Comments

  1. selma

    So much love and emotion captured Charlene! You’ve done it again! Just love it! ?

    Reply
  2. Rhoda

    Dis die mooiste mooiste trou foto’s Charlene, jy het regtig n talent!! Wow….

    Reply
  3. dani van deventer

    Dis ongelooflike mooi fotos…… nadia jyt awesome gelyk…!

    Reply
    • Tania

      Danie neNadia was die pragtigste bruid in die ongelooflikste mooiste rok. Jy mag maar. En Charles die fotos is ongelooflik, die twee mooi mense lyk net nog mooier. ?

      Reply
  4. Zita Kemp

    Super Awesome!! ???? Hoe gelukkig is julle nie met sulke wonderlike photos wat die dag so mooi terug speel! Pragtig, pragtig! Die mooiste bruid????

    Reply
  5. Amanda Pelser

    Dit is pragtige foto’s “you lost fot choice”jy het so mooi gelyk, kan nou sien hoekom die bruidegom tranerig was, wees gelukkig en lief vir mekaar.Liefde Tannie Amanda.

    Reply
  6. Theuns Wiedeman

    W O W !!!

    Reply
  7. Brenda

    Pragtig verby!

    Reply
  8. Kobus

    Maggiestraat… Dis BEAUTIFUL!!!!!!!!!!
    ‘n Sprokies troue in foto’s verewig. Wow!

    Reply
  9. irma kahts

    Fantastiese fotograaf, fantastiese venue, pragtige mense en whalla die mooiste ooit. Baie geluk!

    Reply
  10. Tosca du Preez

    Shoe!!!! Ek ken nie die beautiful egpaar nie.
    Maar hoe gorgeous is die nie. Het trame in my oë sooo amazingly beautiful die kiekies is!
    PRAGTIG!

    Reply
  11. Eileen Laubscher

    Charlene these photos are phenomenal! So much love & storytelling – goosebumps… x

    Reply

Leave a comment