Comments

  1. Liezell

    Love love love dit! So besonders en spesiaal! Stunning!

    Reply
  2. Nicolette

    Hierdie foto’s is iets amazing, mens kan elke oomblik sien gebeur asof dit nou is! Beautiful.

    Reply
  3. maralette du toit

    stunning fotos ai niggels jy soos n prinses gelyk so bly jy so gelukkig

    Reply
  4. Hildegarde

    Hi! 🙂 Lyk na sooo lekker troue van lag en feesvier!

    Ek laat ook my rok maar deur Janita en wil met groot desperaatheid weet waar julle die bridesmaids se skoene gekoop het. Die kleur en vorm is perfek vir my rok! @sukkelsobaieomskoenetekry! eeck

    Dankie!!!! 🙂

    Reply
  5. Monica Dart Photography

    LOVE the bw confetti shot…documentary to the max! stunning photos!!!

    Reply

Leave a comment